Skip to content

Karen E! Photography

Wedding | Lifestyle | Event | Boudoir Photographer

Menu
  • Home
  • About me
  • Testimonials
  • E-INVITES
  • Contact
  • Tips for brides
  • Latest work
  • Portfolio
    • Birthday and Function
    • 1st Birthday Cake Smash & Milkbath
    • Boudoir
    • Cake Smash
    • Engagement and Couple
    • Events & Functions
    • Family and Kids
    • Indian Ceremony
    • Maternity
    • Matric Farewell
    • Milkbath Photoshoots
    • Model
    • Newborn and Baby
    • Photobooth
    • Portrait
    • School Photography
    • Sport
    • Wedding
    • Workshop & Photographer Open Day Photoshoots
    • Other
Menu

Testimonials

Nerine Roselt:  Karen baie baie dankie. Die fotos is sooooooo pragtig. Ek tjank so ver ek kyk. Dit is so kosbaar. Baie dankie – ons waardeer dit.

Hencia Marais: Aaaw dankie Karen! Jys die beste. Baie dankie vir al jou moeite.

Loryke  & David Mare:   Ek en David wil net vir jou dankie sê vir al jou moeite en geduld met ons troue. Snaaks hoe dit al begin voel het of ons jou al jare ken. Dit was lekker om so gemaklik met jou te wees. Ek kinderlik opgewonde om die fotos te sien. Die bietjie wat al gesien het is absoluut stunning. Bly altyd die mooi mens wie jy is want dit is wat jou so ‘n besonderse fotograaf maak.

Egbird & Nicolene Bannau:  Tannie Karen, weereens fantastiese fotograaf werk.  Ek kani genoeg dankie sê ni.  Nog elke keer wat tannie ‘n shoot vir ons gedoen het was dit uitmuntende werk.  Ek kani wag vir die fotos nie.  Baie Dankie vir julle harde werk….xxx

Christie Engelbrecth:   Baie baie dankie vir ons trou fotos, dit is stunning! Is absoluut mal daaroor. Dankie vir al jou moeite en aandag wat jy daaraan gegee het.

 Theresa Terblanche:  Baie baie dankie vir jou goeie werk baie mense het gepraat van die fotograaf wat nie sit nie jy het stunning werk gedoen baie dankie kan nie wag om meer tesien nie kan enige iemand aan beveel mooi daggie.

Xandra De Wet:  Hi Karen, baie dankie vir ons fotos dit stunning verby en luv dit.

Leave a Reply Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

HANGOUT WITH ME

  • Instagram
  • Facebook
©2025 Karen E! Photography | Built using WordPress and Responsive Blogily theme by Superb