Die troue was baie spesiaal vir my persoonlik gewees. Yolanda is my skoonsus se dogter en ek ken haar al vandat sy 2jaar oud was. Sy was my eie blommemeisie toe ek getrou het en sy het in so ‘n spesiale jong vrou gegroei. Sy en Cobus ken mekaar ook al ‘n paar jaar en…