Ek het weer die voorreg gehad om saam met Odette van Purple Plum Parties te werk. Ek is absoluut MAL oor die kleure en dink dit maak sukkel mooi fotos. Geniet die fotos saam met my.
Tag: pretoria kids parties
Claurette Glamour / Runway Partytjie deur Purple Plum Parties | Pretoria
Ek het die kans gekry om saam met Odette, eienaar van Purple Plum Partes te werk om Claurette se Glamour / Runway Partytjie te kon vaslê. Sy en haar mense los niks uit nie en sorg vir elke detail om gedoen te word. Die meisies het hulle eie runway gehad en is ook getreat om…