Ek het die kans gekry om saam met Odette, eienaar van Purple Plum Partes te werk om Claurette se Glamour / Runway Partytjie te kon vaslê. Sy en haar mense los niks uit nie en sorg vir elke detail om gedoen te word. Die meisies het hulle eie runway gehad en is ook getreat om…