Skip to content

Karen E! Photography

Wedding | Lifestyle | Event | Boudoir Photographer

Menu
  • Home
  • About me
  • Testimonials
  • E-INVITES
  • Contact
  • Tips for brides
  • Latest work
  • Portfolio
    • Birthday and Function
    • 1st Birthday Cake Smash & Milkbath
    • Boudoir
    • Cake Smash
    • Engagement and Couple
    • Events & Functions
    • Family and Kids
    • Indian Ceremony
    • Maternity
    • Matric Farewell
    • Milkbath Photoshoots
    • Model
    • Newborn and Baby
    • Photobooth
    • Portrait
    • School Photography
    • Sport
    • Wedding
    • Workshop & Photographer Open Day Photoshoots
    • Other
Menu

Tag: photographer mpumalanga

MICHELLE 21ST BIRTHDAY PARTY | DELMAS COUNTRY LODGE | DELMAS

Posted on July 19, 2017August 29, 2018 by kareneph

I was so excited when Elsie booked me for her daughter, Michelle’s 21st.  It was also held at Delmas Country Lodge on a very cold winter’s day.  They did not let the cold hold them back to have a great time and celebrate the big day with Michelle  and her family!   Elsie & Michelle,…

Read more

Familie Fotosessie | Delmas

Posted on July 19, 2015August 12, 2015 by kareneph

Celia het my gekontak om paar fotos van al die familie en kinders te doen as hulle die 12de bymekaar kom.  Ek het nog altyd ‘n liefde gehad om kinders en babas se gesiggies te kan vaslê op kamera en ek kon my behoorlik geniet met al die kinder gesiggies.  Met almal wat soveel fun…

Read more

MONJA PASGEBORE FOTOSESSIE | ELOFF, DELMAS

Posted on June 29, 2015July 19, 2015 by kareneph

Hierdie klein prinsessie het my hart gesteel.  Sy is die pragstigste mensie en was so soet deur die fotosessie.  Zelda en Kobus, baie dankie dat ek bietjie kon pop speel.          

Read more

Tom & Xandra Troue | Stille Eeden | Ogies

Posted on December 16, 2014January 1, 2015 by kareneph

Ek is so bly om uiteindelik die fotos met julle te kan deel.  Tom &  Xandra is by Stille Eeden in Ogies getroud.  Dit was een van die dae wat regtig soos Kurt Darren se liedjie “Papsopwinterwaternat” was, maar dit het niemand se gees gedemp nie en almal was ewe opgewonde oor die dag.  Gelukkig…

Read more

Leoné Portrait Shoot | Delmas

Posted on March 31, 2014September 24, 2014 by kareneph

Ek het weer die kans gehad om so ‘n paar fototjies vir Leoné te doen.  Dit is lekker om te sien hoe sy oor die paar jaar wat ek haar afneem, ontwikkel het van ‘n meisie tot ‘n tiener en nou al op die rand van ‘n jong vrou staan. Ons het dit sommer hier…

Read more

Christie & Henlo | Troue | Delmas

Posted on March 17, 2014October 23, 2014 by kareneph

Ek het die voorreg gehad om nog ‘n awesome couple se troudag vir hulle vas te lê.  Christie  & Henlo is een van die rustigste couples gewees wat ek nog gesien het.  Nie een van hulle het eenkeer gewys hulle stres oor hulle grootdag nie of hulle het dit net baie goed weggesteek:)  Geniet die…

Read more

Couple Shoot | Mercia & Alicia | Delmas

Posted on March 3, 2014October 23, 2014 by kareneph

I just love couples that are full of fun and game to get dirty in a shoot.  Mercia & Alicia is one of those couples.  It was so great meeting them and they really have such a special relationship and I hope that it came through in the photos.  Enjoy  

Read more

HANGOUT WITH ME

  • Instagram
  • Facebook
©2025 Karen E! Photography | Built using WordPress and Responsive Blogily theme by Superb