Ek is so bly om uiteindelik die fotos met julle te kan deel. Tom & Xandra is by Stille Eeden in Ogies getroud. Dit was een van die dae wat regtig soos Kurt Darren se liedjie “Papsopwinterwaternat” was, maar dit het niemand se gees gedemp nie en almal was ewe opgewonde oor die dag. Gelukkig…