I just love shooting at the Delmas Country Lodge. Doesn’t matter if it’s summer or winter, you always get great spots and every season give something different to the photos. I had a great time meeting Elsie & Dale for their couple shoot and to take advantage of the early morning winter sun. Elsie is…
Tag: Mpumalanga Photographer
Photographer in Mpumalanga Area
VAN TONDER FAMILIE FOTOSESSIE | DELMAS
Ek het die voorreg gehad om die Van Tonder Familie se fotos te doen voor hulle in Desember na Graaff-Reinet toe verhuis het. Dit was ook Lara se Belydenisaflegging gewees die Sondag en het so bietjie ekstra fotos van haar geneem om die dag te onthou. Dr Ben en Sanet was ons Predekants egpaar gewees…
Matriekafskeid 2015 | Adriaan, Sharon, Attie, Eduan & Michael | Delmas Hoërskool | Delmas
Die dag was vir my ekstra spesiaal omdat ek my eie seun en sy vriende, wat ook soos eie kinders voel, se Matriekafskeidsdag vir hulle kon vaslê. Met tye dink ek het al die grootmense so klein bietjie emosioneel geraak, want op so ‘n dag, met hulle netjies uitgevat in hulle formele klere en pakke,…
Familie Fotosessie | Delmas
Celia het my gekontak om paar fotos van al die familie en kinders te doen as hulle die 12de bymekaar kom. Ek het nog altyd ‘n liefde gehad om kinders en babas se gesiggies te kan vaslê op kamera en ek kon my behoorlik geniet met al die kinder gesiggies. Met almal wat soveel fun…
MONJA PASGEBORE FOTOSESSIE | ELOFF, DELMAS
Hierdie klein prinsessie het my hart gesteel. Sy is die pragstigste mensie en was so soet deur die fotosessie. Zelda en Kobus, baie dankie dat ek bietjie kon pop speel.
Christie & Henlo | Troue | Delmas
Ek het die voorreg gehad om nog ‘n awesome couple se troudag vir hulle vas te lê. Christie & Henlo is een van die rustigste couples gewees wat ek nog gesien het. Nie een van hulle het eenkeer gewys hulle stres oor hulle grootdag nie of hulle het dit net baie goed weggesteek:) Geniet die…