Ek self is ‘n groot aanhanger van die Gatsby era en kon nie wag vir die dag om aan te breek nie. Almal het aangetrek volgens die tema en ek het gevoel of ek deel van die era was. Saam met al die opwinding, was dit nog lekkerder toe ek eers vir Monique hulle ontmoet. …