Ek het voorreg gehad om bietjie vir Jeanette van Jeanette Bacon. by te staan en te 2nd shoot op Lisa & Cassie se spesiale daggie. Dit was ‘n baie klein en intieme troue en meeste van die goedjies is deur familie gemaak en bymekaar gesit. Ek dink dit het die dag nog ekstra spesiaal gemaak. Liewe…