“Die gesin is een van die natuur se meesterstukke“
Tag: delmas pictures
CORLI & ALBERT TROUE | DELMAS
“We are all a little weird and life’s a little weird. And when we find someone whose weirdness is compatible with ours, we join up with them and fall in mutual weirdness and call it love.” ~ Dr. Seuss Plaas troues het net daai ietsie spesiaals en hoe ongelooflik amazing was die troue van Corli…
PAMELA 40TH BIRTHDAY SHOOT
“Pink isn’t Just A Color Its An Attitude” What a pleasure it was to capture Pamela’s 40th birthday shoot. She is an MUA and really putting her heart and soul in her work. She absolutely looked amazing and just loved all the detail that went into this shoot. Visit her Facebook page and you won’t…
MICHELLE 21ST BIRTHDAY PARTY | DELMAS COUNTRY LODGE | DELMAS
I was so excited when Elsie booked me for her daughter, Michelle’s 21st. It was also held at Delmas Country Lodge on a very cold winter’s day. They did not let the cold hold them back to have a great time and celebrate the big day with Michelle and her family! Elsie & Michelle,…
Elsie & Dale Couple Shoot | Delmas Country Lodge
I just love shooting at the Delmas Country Lodge. Doesn’t matter if it’s summer or winter, you always get great spots and every season give something different to the photos. I had a great time meeting Elsie & Dale for their couple shoot and to take advantage of the early morning winter sun. Elsie is…
Matriekafskeid 2015 | Adriaan, Sharon, Attie, Eduan & Michael | Delmas Hoërskool | Delmas
Die dag was vir my ekstra spesiaal omdat ek my eie seun en sy vriende, wat ook soos eie kinders voel, se Matriekafskeidsdag vir hulle kon vaslê. Met tye dink ek het al die grootmense so klein bietjie emosioneel geraak, want op so ‘n dag, met hulle netjies uitgevat in hulle formele klere en pakke,…
Delmas Hoërskool Matriekafskeid Modeparade | Delmas
Elke jaar hou Delmas Hoërskool ‘n modeparade vir die matrieks se aankoms by die skool om op die rooi tapyt te loop vir al die toeskouers. Hulle vertrek dan na hulle venue waar hulle die aand geniet. Die skool het sy eie mense gehad wat fotos en videos van die aankoms gemaak het vir die…
Familie Fotosessie | Delmas
Celia het my gekontak om paar fotos van al die familie en kinders te doen as hulle die 12de bymekaar kom. Ek het nog altyd ‘n liefde gehad om kinders en babas se gesiggies te kan vaslê op kamera en ek kon my behoorlik geniet met al die kinder gesiggies. Met almal wat soveel fun…
MONJA PASGEBORE FOTOSESSIE | ELOFF, DELMAS
Hierdie klein prinsessie het my hart gesteel. Sy is die pragstigste mensie en was so soet deur die fotosessie. Zelda en Kobus, baie dankie dat ek bietjie kon pop speel.
Leoné Portrait Shoot | Delmas
Ek het weer die kans gehad om so ‘n paar fototjies vir Leoné te doen. Dit is lekker om te sien hoe sy oor die paar jaar wat ek haar afneem, ontwikkel het van ‘n meisie tot ‘n tiener en nou al op die rand van ‘n jong vrou staan. Ons het dit sommer hier…