I was so excited when Elsie booked me for her daughter, Michelle’s 21st. It was also held at Delmas Country Lodge on a very cold winter’s day. They did not let the cold hold them back to have a great time and celebrate the big day with Michelle and her family! Elsie & Michelle,…
Tag: Delmas Photographer
Photographer in Delmas
Elsie & Dale Couple Shoot | Delmas Country Lodge
I just love shooting at the Delmas Country Lodge. Doesn’t matter if it’s summer or winter, you always get great spots and every season give something different to the photos. I had a great time meeting Elsie & Dale for their couple shoot and to take advantage of the early morning winter sun. Elsie is…
VAN TONDER FAMILIE FOTOSESSIE | DELMAS
Ek het die voorreg gehad om die Van Tonder Familie se fotos te doen voor hulle in Desember na Graaff-Reinet toe verhuis het. Dit was ook Lara se Belydenisaflegging gewees die Sondag en het so bietjie ekstra fotos van haar geneem om die dag te onthou. Dr Ben en Sanet was ons Predekants egpaar gewees…
GERRIT CLAASSEN NUWELING FOTOSESSIE | DELMAS
Hierdie klein mannetjie is al ‘n regte hartebreker so klein soos wat hy is. Hy was so soet en geduldig terwyl ons die fototjies geneem het. Ronel, dankie dat jy my vertrou het met die kosbare skat. Geniet elke oomblik saam met hom!
Matriekafskeid 2015 | Adriaan, Sharon, Attie, Eduan & Michael | Delmas Hoërskool | Delmas
Die dag was vir my ekstra spesiaal omdat ek my eie seun en sy vriende, wat ook soos eie kinders voel, se Matriekafskeidsdag vir hulle kon vaslê. Met tye dink ek het al die grootmense so klein bietjie emosioneel geraak, want op so ‘n dag, met hulle netjies uitgevat in hulle formele klere en pakke,…
Delmas Hoërskool Matriekafskeid Modeparade | Delmas
Elke jaar hou Delmas Hoërskool ‘n modeparade vir die matrieks se aankoms by die skool om op die rooi tapyt te loop vir al die toeskouers. Hulle vertrek dan na hulle venue waar hulle die aand geniet. Die skool het sy eie mense gehad wat fotos en videos van die aankoms gemaak het vir die…
Familie Fotosessie | Delmas
Celia het my gekontak om paar fotos van al die familie en kinders te doen as hulle die 12de bymekaar kom. Ek het nog altyd ‘n liefde gehad om kinders en babas se gesiggies te kan vaslê op kamera en ek kon my behoorlik geniet met al die kinder gesiggies. Met almal wat soveel fun…
MONJA PASGEBORE FOTOSESSIE | ELOFF, DELMAS
Hierdie klein prinsessie het my hart gesteel. Sy is die pragstigste mensie en was so soet deur die fotosessie. Zelda en Kobus, baie dankie dat ek bietjie kon pop speel.
NG Delmas Moedergemeente Basaar Photobooth | Delmas
Baie dankie aan almal wat my laas Saterdag by die NG Moedergemeente Basaar ondersteun het met die Photobooth. Hier is die fototjies.
Tom & Xandra Troue | Stille Eeden | Ogies
Ek is so bly om uiteindelik die fotos met julle te kan deel. Tom & Xandra is by Stille Eeden in Ogies getroud. Dit was een van die dae wat regtig soos Kurt Darren se liedjie “Papsopwinterwaternat” was, maar dit het niemand se gees gedemp nie en almal was ewe opgewonde oor die dag. Gelukkig…