Celia het my gekontak om paar fotos van al die familie en kinders te doen as hulle die 12de bymekaar kom. Ek het nog altyd ‘n liefde gehad om kinders en babas se gesiggies te kan vaslê op kamera en ek kon my behoorlik geniet met al die kinder gesiggies. Met almal wat soveel fun…
Tag: Delmas family photography
Carina Familie Fotosessie | Delmas Country Lodge | Delmas
Carina het die mees awesomeste familie en dan is hulle nog almal so fotogenies. Ons het laas Saterdag oggend, in die koue, ‘n lekker familie fotosessie gehad en dit was soos tweede natuur by hulle om voor die kamera te wees. Baie dankie dat julle my vertrou het met die spesiale tydjie.