I was so excited when Elsie booked me for her daughter, Michelle’s 21st. It was also held at Delmas Country Lodge on a very cold winter’s day. They did not let the cold hold them back to have a great time and celebrate the big day with Michelle and her family! Elsie & Michelle,…
Tag: Delmas Family photographer
Elsie & Dale Couple Shoot | Delmas Country Lodge
I just love shooting at the Delmas Country Lodge. Doesn’t matter if it’s summer or winter, you always get great spots and every season give something different to the photos. I had a great time meeting Elsie & Dale for their couple shoot and to take advantage of the early morning winter sun. Elsie is…
VAN TONDER FAMILIE FOTOSESSIE | DELMAS
Ek het die voorreg gehad om die Van Tonder Familie se fotos te doen voor hulle in Desember na Graaff-Reinet toe verhuis het. Dit was ook Lara se Belydenisaflegging gewees die Sondag en het so bietjie ekstra fotos van haar geneem om die dag te onthou. Dr Ben en Sanet was ons Predekants egpaar gewees…
Familie Fotosessie | Delmas
Celia het my gekontak om paar fotos van al die familie en kinders te doen as hulle die 12de bymekaar kom. Ek het nog altyd ‘n liefde gehad om kinders en babas se gesiggies te kan vaslê op kamera en ek kon my behoorlik geniet met al die kinder gesiggies. Met almal wat soveel fun…
Carina Familie Fotosessie | Delmas Country Lodge | Delmas
Carina het die mees awesomeste familie en dan is hulle nog almal so fotogenies. Ons het laas Saterdag oggend, in die koue, ‘n lekker familie fotosessie gehad en dit was soos tweede natuur by hulle om voor die kamera te wees. Baie dankie dat julle my vertrou het met die spesiale tydjie.