Carina het die mees awesomeste familie en dan is hulle nog almal so fotogenies. Ons het laas Saterdag oggend, in die koue, ‘n lekker familie fotosessie gehad en dit was soos tweede natuur by hulle om voor die kamera te wees. Baie dankie dat julle my vertrou het met die spesiale tydjie.