Ek het met Samantha & Ettiëne se troue weer ‘n kans gekry om die pragtige Casablanca Manor te skiet. HIerdie keer as 2de kamera saam met Kate. Dit was ‘n klein troue met net die naaste vriende en familie.
Tag: casablanca weddings
Sylvia & André du Plessis – Wedding – Casablanca Manor – Cullinan
Sylvia & André het by die stunning Casa Blanca Manor in Cullinan getrou. Sy het ‘n Vintage tema gehad en alles het ongelooflik mooi gelyk. Ek dink die dag in Januarie, was seker een van die warmste dae van die somer, maar dit het ons nie afgesit om die mooiste fotos te kry nie. Dankie…