Dit was so lekker gewees om die partyjie te kon afneem. Ken hulle van hulle geboorte af en so lekker om te sien hoe hulle voor jou oë groot raak. Dankie Jana Marais dat jy my vertrou het met julle spesiale tye. Henriëtte van Jungle Joy het haarself ook weer goed van haar taak gekwyt…