Hierdie klein mannetjie is al ‘n regte hartebreker so klein soos wat hy is. Hy was so soet en geduldig terwyl ons die fototjies geneem het. Ronel, dankie dat jy my vertrou het met die kosbare skat. Geniet elke oomblik saam met hom!
Tag: Baby Photography
MADISON BABY SHOOT | BENONI
I had the pleasure in capture this beuatifull little princess, Madison and her cousins. I just fell inlove with them immediately. They are so gorgeous and think they will have all the boys at their feet one day. Hope you enjoy the photos.
Danelda Newborn Sessie | Benoni
Danelda was net 8 daggies jonk toe ons haar afgeneem het. Sy was so soet gewees en het omtrent deur die hele sessie geslaap. Dit was so ‘n plesier gewees om met die opvreetbare prinsessie pop te speel.