Dit is so lekker om almal se kreatiewe idees te sien by die partytjies. Dit is ook net so lekker om elke stap van iemand se lewe saam met hulle te deel. Chanelle se babatee is by die oulike Jungle Joy venue gehou in Benoni.
Tag: babatee Benoni Storkparty
Hencia & Katelyn Babatee | Jungle Joy Venue | Benoni
Hencia is ‘n ou vriendin en sy is seker een van die mees kreatiewe mense met woorde wat ek ken en met haar babatee het sy dit net weer bewys. Gee een word en sy maak ‘n hele gedig met dit. Ons het soveel pret gehad met die ooievaarstee.