Die troue was baie spesiaal vir my persoonlik gewees. Yolanda is my skoonsus se dogter en ek ken haar al vandat sy 2jaar oud was. Sy was my eie blommemeisie toe ek getrou het en sy het in so ‘n spesiale jong vrou gegroei. Sy en Cobus ken mekaar ook al ‘n paar jaar en het besluit om die 15de Oktober by Leopard Lodge Venue in Hartbeespoort te trou. Dit het seker een van die mooiste uitsigte wat jy kan kry en dink jy kan jou siel weer vind as jy daar is. Baie dankie ook vir Sandy Steward wat my linkerhand en 2nd shooter was vir die dag. Sy is so ‘n spesiale persoon en bly ek kon haar daar gehad het vir die dag. Hoop julle geniet die fotos en deel in die spesiale oomblikke.
Absolutely stunning photography as always. You are so very talented. Please can you send me all the photos that show the flowers so that I can showcase and give credit to you. So wish you stayed closer to where we do.
Thank you so much Heather.