“And in the end, the love you take is equal to the love you make.”
—The Beatles
Hierdie was een amazing troue en ek het so uitgesien om dit te kon vaslê! Tania & Wilhelm is 2 asemrowende mense en pas perfek bymekaar. Hulle vul mekaar aan en jy kan al die liefde vir mekaar sien as hulle na mekaar kyk. Hoop julle geniet die fotos!
Hare: Hair by Janene
Make-up: Bernice | WM Bridal MUA
Dekor & Blomme: Nadia | 4 Every Event
Bruid Aantrek Venue: Kolkol Mountain Lodge
Trou Venue: Gabriëlskloof