Ek kom nou al ‘n lang pad saam met Nicolene & Egbird en was so lekker om nog ‘n spesiale dag saam met hulle te kon deel. Makinky Manzi is een van daai weggesteekte juwele. Ongelukkig was daar nog nie reën voor die tyd gewees nie en ons kon nie die waterval by die seremonie ervaar het nie. Maar die dag was so “blessed” dat daar vir dit vir die eerste keer daardie aand gereën het. Die mense het dit so geniet, dat hulle sommer die partytjie buitentoe gevat het! Baie dankie aan Pieter Basson wat my 2nd shooter was vir die dag en watter awesome tyd het ons gehad. Pieter baie dankie vir al jou moeite en company!
Troukoek: Tammylee Moser – Moser’s Creative Creations | 083 502 4255