Nadine & Hein het die 29ste November hulle groot dag gehad by Safari Garden Centre in Pretoria, Lynnwood. Ek het sommer dadelik verlief geraak op die plek en veral die Kapel. Ek is so geseënd om die wonderlikste klieënte te hê en Nadine en Hein het my werk net so maklik gemaak met hulle spontane persoonlikhede. Baie dankie dat julle my deel van julle groot dag gemaak het en my so tuis laat voel het. Hoop julle geniet julle fototjies.