Lourinda & Gorden Wedding – Die Akker – Cullinan Posted on October 19, 2013November 4, 2013 by kareneph Lourinda & Gorden het by die stunning Die Akker in Cullinan getrou. Ek het die keer die kans gekry om saam met Milya te werk en haar 2de kamera te wees.