Ek het voorreg gehad om bietjie vir Jeanette van Jeanette Bacon. by te staan en te 2nd shoot op Lisa & Cassie se spesiale daggie. Dit was ‘n baie klein en intieme troue en meeste van die goedjies is deur familie gemaak en bymekaar gesit. Ek dink dit het die dag nog ekstra spesiaal gemaak. Liewe Jesus se kerkie is ‘n spesiale plekkie op ‘n plot in Brakpan en met die mooiste kapel en tuine en die perfekte plek om so spesiale dag te vier. Dankie vir almal se vriendelikheid en my so welkom laat voel het. Hoop julle geniet die fototjies.
