Danie & Chanelle het by die ongelooflike Waterfall Cove in Muldersdrift getrou. Hierdie was ook een van daai spesiale troues en hulle was van oor tot oor verlief. Baie dankie ook aan Rozanne Thomas van Petal Pictures wat my 2de kamera was.
Wedding | Lifestyle | Event | Boudoir Photographer