Ek het die voorreg gehad om nog ‘n awesome couple se troudag vir hulle vas te lê. Christie & Henlo is een van die rustigste couples gewees wat ek nog gesien het. Nie een van hulle het eenkeer gewys hulle stres oor hulle grootdag nie of hulle het dit net baie goed weggesteek:) Geniet die fototjies.
Hare & Grimeering : Marinda Immelman 072 722 8580
Catering : Annetjie & Stoffel 083 733 1969
Dekor & Blomme : Ronel Venter 082 550 9036
Musiek : Bokkie 084 583 0642
Skryfbehoeftes : Gennie Roos 082 752 8388
Bruid se rok : Bridal Dream Alberton
Hi Karen
Wil net weereens dankie se vir ons pragtige fotos, en ek dink ons was te opgewonde om op ons senuwees te wees, maar tog ook aan elke bruid as jou beplanning goed gedoen is, is daar niks om oor te bekommer nie. Sal jou vir enige iemand aan beveel. Weereens baie dankie.
Groete Christie en Henlo
Baie baie dankie Christie! Ek waardeer dit opreg!
Hi Karen ek hou van jou fotokies!mooi trou fotokies!!
groete
Baie dankie Hendrik:)