Matriekafskeid is dié GROOT aand in elke Matriek leerling se lewe. Dit is so lekker om die kinders, of moet ek eerder sê, jong volwassenes, se opgewondenheid te sien en al die uitsien na hulle nuwe pad in die nuwe jaar.
Nel & Annika, mag alles waarvan julle droom waar word en mag julle ‘n geseënde pad vorentoe hê. Dankie dat ek die rukkie met julle kan spandeer het en vir julle die spesiale dag kon vaslê.