Ek het die voorreg gehad om die Van Tonder Familie se fotos te doen voor hulle in Desember na Graaff-Reinet toe verhuis het. Dit was ook Lara se Belydenisaflegging gewees die Sondag en het so bietjie ekstra fotos van haar geneem om die dag te onthou. Dr Ben en Sanet was ons Predekants egpaar gewees en sulke beeldskone mense van binne en buite. Ek vertrou dat julle ‘n groot invloed om die nuwe gemeente gaan hĂȘ en dat julle gemis gaan word in Delmas.
