Cristelle and Sean got marriad just outside of Pretoria on the Delmas Road, at Die Boskapel. It really felt like you were inside of a forest with all the trees they have. Cristelle’s dress was so stunning something different from the normal white dresses. Please enjoy their photos with me. Catering & Wedding Cake | …
Nicolene & Egbird Bannau | Wedding | Makinky Manzi | Rustenburg
Ek kom nou al ‘n lang pad saam met Nicolene & Egbird en was so lekker om nog ‘n spesiale dag saam met hulle te kon deel. Makinky Manzi is een van daai weggesteekte juwele. Ongelukkig was daar nog nie reën voor die tyd gewees nie en ons kon nie die waterval by die seremonie…
Loryke & David Mare | Troue | Cussonia Crest | Brits
Ek het die voorreg gehad om Loryke & David se troue vas te lê by die ongelooflike Cussonia Crest Venue. Hulle is so ‘n stunning couple! Dankie aan Tracy Lee Stark wat my 2nd Shooter was en lekker geselskap op die pad. Hare & Grimering : Mercia Brits – Tips2toe Salon (http://www.tip2toesalon.co.za) DJ / Musiek …
Photobooth | Delmas Kersmark 2013 | Delmas
Elke jaar in die begin van November hou Delmas sy Kersmark. Elke jaar raak dit net beter en beter danksy wonderlike mense wat die organisasie doen. Dit was die jaar my 2de keer wat daar was met my Photobooth. Dit is so lekker om te sien hoe die mense hulle self geniet en net lekker…
Brayn & Meghan Hill | Shelanti Gardens Wedding Venue | Centurion | Pretoria
I had a chance to work with Rozanne Thomas with Bryan & Meghan’s Wedding at the beautifull Shelanti Gardens in Centurion on the 14th September. I totally fell inlove with their chapel and also the couple. They are so inlove with each other and you could feel the love in the air that day. …
Samantha & Ettiëne Wedding | Casablanca Manor Wedding Venue | Cullinan | Pretoria Weddings
Ek het met Samantha & Ettiëne se troue weer ‘n kans gekry om die pragtige Casablanca Manor te skiet. HIerdie keer as 2de kamera saam met Kate. Dit was ‘n klein troue met net die naaste vriende en familie.
Lourinda & Gorden Wedding – Die Akker – Cullinan
Lourinda & Gorden het by die stunning Die Akker in Cullinan getrou. Ek het die keer die kans gekry om saam met Milya te werk en haar 2de kamera te wees.
Broderick & Dina Jacobs Vow Renewal | Summer Place Wedding Venue | Boksburg | East Rand Weddings
Broderick & Dina decided to renew their vows this year. Married for 18 years and still inlove as the day they met. They had the ceremony and reception at the beautifull Summer Place in Boksburg and they had all their friends and family there as witnesses.
Photobooth fun @ Danie & Chanelle’s Wedding
Danie & Chanelle Truter Wedding – Waterfall Cove – Muldersdrift
Danie & Chanelle het by die ongelooflike Waterfall Cove in Muldersdrift getrou. Hierdie was ook een van daai spesiale troues en hulle was van oor tot oor verlief. Baie dankie ook aan Rozanne Thomas van Petal Pictures wat my 2de kamera was.