Baie dankie aan almal wat my laas Saterdag by die NG Moedergemeente Basaar ondersteun het met die Photobooth. Hier is die fototjies.
Category: Photobooth
Photobooth | Delmas Kersmark 2013 | Delmas
Elke jaar in die begin van November hou Delmas sy Kersmark. Elke jaar raak dit net beter en beter danksy wonderlike mense wat die organisasie doen. Dit was die jaar my 2de keer wat daar was met my Photobooth. Dit is so lekker om te sien hoe die mense hulle self geniet en net lekker…