Celia het my gekontak om paar fotos van al die familie en kinders te doen as hulle die 12de bymekaar kom. Ek het nog altyd ‘n liefde gehad om kinders en babas se gesiggies te kan vaslê op kamera en ek kon my behoorlik geniet met al die kinder gesiggies. Met almal wat soveel fun…
Category: Portfolio
Carina Familie Fotosessie | Delmas Country Lodge | Delmas
Carina het die mees awesomeste familie en dan is hulle nog almal so fotogenies. Ons het laas Saterdag oggend, in die koue, ‘n lekker familie fotosessie gehad en dit was soos tweede natuur by hulle om voor die kamera te wees. Baie dankie dat julle my vertrou het met die spesiale tydjie.
MONJA PASGEBORE FOTOSESSIE | ELOFF, DELMAS
Hierdie klein prinsessie het my hart gesteel. Sy is die pragstigste mensie en was so soet deur die fotosessie. Zelda en Kobus, baie dankie dat ek bietjie kon pop speel.
Wessel & Hester Peens Troue| Pretoria
Wessel & Hester het ‘n klein intieme troue net vir familie en vriende by hulle huis in Pretoria gehou. Dit was vir die familie ‘n baie spesiale dag en daar is behoorlik gekuier. Hulle was ook bevoorreg om 3 geslagte Peens manne saam te gehad het. Hester & Wessel, baie dankie dat ons die dag…
Bulletjie Rugby | Laerskool Tygerpoort | Pretoria
Ek het verlede Saterdag bietjie sport fotografie probeer. Ek het nog baie om te leer, maar is heel tevrede met hoe die uitgekom ht. Ek was deel van ‘n groep fotograwe wat by Laerskool Tygerpoort in Pretoria die Bulletjie Rugby afgeneem het. Elkeen het ‘n veld gehad en ek het die onder 6’s gehad. Ek…
Freddie & Clementia Wedding | Thabong Wedding Venue | Brakpan
It’s been some time since I’ve posted here. In March I had the opportunity to 2nd shoot for Heidi from Heidi-Mari Photography. I’ve always admired her work and it was such a great honor for me to work with her. Thank you Heidi for giving me a chance to work with you. The wedding was…
NG Delmas Moedergemeente Basaar Photobooth | Delmas
Baie dankie aan almal wat my laas Saterdag by die NG Moedergemeente Basaar ondersteun het met die Photobooth. Hier is die fototjies.
IAN & SUE’S WEDDING | SAXON HOTEL | SANDTON
I am so exited to share with you Ian & Sue’s wedding photo’s! They got married at The Saxon Hotel on the 16th December 2014 and what a perfect venue for a wedding! It was a small wedding, but what a group of fun and real awesome people together. From the start to finish they…
Nadine & Hein Behm Troue | Safari Restaurant & Conference Centre | Pretoria
Nadine & Hein het die 29ste November hulle groot dag gehad by Safari Garden Centre in Pretoria, Lynnwood. Ek het sommer dadelik verlief geraak op die plek en veral die Kapel. Ek is so geseënd om die wonderlikste klieënte te hê en Nadine en Hein het my werk net so maklik gemaak met hulle spontane…
Jakaranda Kinderhuis Liggiefees | Pretoria
Ons het Oukersaand bietjie Pretoria toe gery en ‘n draai by die Jakaranda Kinderhuis Liggiefees gaan maak. Ek moet dankie sê aan die organiseerders en almal wat betrokke was by dit om dit met die publiek te kon deel. Dit is nog aan tot by die 31ste Desember en absoluut die moeite werd om te…