Skip to content

Karen E! Photography

Wedding | Lifestyle | Event | Boudoir Photographer

Menu
  • Home
  • About me
  • Testimonials
  • E-INVITES
  • Contact
  • Tips for brides
  • Latest work
  • Portfolio
    • Birthday and Function
    • 1st Birthday Cake Smash & Milkbath
    • Boudoir
    • Cake Smash
    • Engagement and Couple
    • Events & Functions
    • Family and Kids
    • Indian Ceremony
    • Maternity
    • Matric Farewell
    • Milkbath Photoshoots
    • Model
    • Newborn and Baby
    • Photobooth
    • Portrait
    • School Photography
    • Sport
    • Wedding
    • Workshop & Photographer Open Day Photoshoots
    • Other
Menu

Category: Matric Farewell

Kenneth & Sulette Matriekafskeid | Hoërskool Protea | Springs

Posted on October 9, 2018December 19, 2020 by kareneph

“Follow your passion, stay true to yourself, never follow someone else’s path unless you’re in the woods and you’re lost and you see a path then by all means you should follow that.” – Ellen Degeneres

Read more

Matriekafskeid Nel & Annika | Delmas Hoërskool | Delmas

Posted on November 9, 2017October 11, 2018 by kareneph

Matriekafskeid is dié GROOT aand in elke Matriek leerling se lewe.  Dit is so lekker om die kinders, of moet ek eerder sê, jong volwassenes, se opgewondenheid te sien en al die uitsien na hulle nuwe pad in die nuwe jaar.   Nel & Annika, mag alles waarvan julle droom waar word en mag julle ‘n…

Read more

Janus & Michaela Matriekafskeid 2015 | Hoërskool Hugenote | Springs

Posted on October 18, 2015January 19, 2016 by kareneph

Janus & Michaela is goeie vriende het saam na hulle Matriekafskeid gegaan.  Ons het die fotos by Cinnamon Circle Venue in Springs geneem en ek was aangenaam verras met hulle mooi tuin wat ons kon gebruik het. Geniet die fotos.

Read more

Matriekafskeid 2015 | Adriaan, Sharon, Attie, Eduan & Michael | Delmas Hoërskool | Delmas

Posted on October 18, 2015November 15, 2015 by kareneph

Die dag was vir my ekstra spesiaal omdat ek my eie seun en sy vriende, wat ook soos eie kinders voel, se Matriekafskeidsdag vir hulle kon vaslê.  Met tye dink ek het al die grootmense so klein bietjie emosioneel geraak, want op so ‘n dag, met hulle netjies uitgevat in hulle formele klere en pakke,…

Read more

Delmas Hoërskool Matriekafskeid Modeparade | Delmas

Posted on October 18, 2015October 29, 2015 by kareneph

Elke jaar hou Delmas Hoërskool ‘n modeparade vir die matrieks se aankoms by die skool om op die rooi tapyt te loop vir al die toeskouers.  Hulle vertrek dan na hulle venue waar hulle die aand geniet. Die skool het sy eie mense gehad wat fotos en videos van die aankoms gemaak het vir die…

Read more

Kimm Matric Farewell

Posted on October 19, 2013October 19, 2013 by kareneph

Kimm is the daughter of one of my collegue’s at work.  She was so excited about her matric farewelll and looked stunning.  This is the one event that all matrics look forward to and I think they start planning for it from the beginning of the year already.

Read more

HANGOUT WITH ME

  • Instagram
  • Facebook
©2021 Karen E! Photography | Built using WordPress and Responsive Blogily theme by Superb